Accipiter ovampensis Ovambo Sparrowhawk Ovambosperwer
Dinaka Private Nature Reserve, Nov 2020
Standvoël. Selde waargeneem maar waarskynlik meer algemeen as wat ylverspreide waarnemings op die kaart suggereer –sy skugter geaardheid dra daartoe by dat hy nie maklik raakgesien word nie (waargeneem in 6% van die pentads); verkies digbeboste gebiede, maar jag soms in oop gebiede; die meeste waarnemings is gedoen by broeiplekke verkieslik in groot bloekombome, waar dit beskikbaar is. Broei gedurende vroegsomer.
24 Riviere, Nov 2019
Elandsfontein, Aug 2019
Loubad,